Resensie-artikel

'n Resensie-artikel is 'n artikel wat die verstaan van 'n onderwerp opsom.[1] 'n Resensie-artikel ondersoek en som voorheen gepubliseerde studies op, eerder as om nuwe feite of analisering te rapporteer. Oorsig artikels word soms ook ondersoekende artikels genoem, of in nuusberigte, oorsigartikels. Akademiese publikasies wat spesialiseer in resensie-artikels staan bekend as resensiejoernale.

Resensie-artikels lig in oor:

  • die belangrikste mense wat werk in 'n veld
  • onlangse groot vooruitgang en ontdekkings
  • beduidende gapings in die navorsing
  • huidige debatte
  • idees waaroor volgende navorsing gedoen kanword
  1. "What's a "Review Article?"" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2017. Besoek op 8 Junie 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search